Onnodige rompslomp kan bedryf kniehalter

Die graan- en oliesadebedryf kan nadelig geraak word deur duur, omslagtige prosesse wat die departement van landbou binnekort ten opsigte van die gradering van silo’s wil instel. Belanghebbendes behoort hul stem hierheen dik te maak om onnodige koste te vermy.

Lees die volledige artikel: http://www.comdi.co.za/wp-content/uploads/2021/02/Landbouweekblad-gradering-heffing-.pdf

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *